Urgent Warning

The below is for your info. Please circulate and place on N/Watch websites.

Kol: Hennie Rademeyer en ek het gisteraand gepraat na aanleiding van die inbraak by 35 Barbarossa en die betreding eergister by die huis langsaan by no. 37.

Daar is 2 gangs wat in D/Ville tans opereer. Die een groep dra balaklavas, is swart en vermoedelik ex Swapo wat tussen erwe beweeg - klink soos ons ou pêlle. Hulle word verbind met 'n gewapende roof in Vierlanden verlede week. Die ander groep is wat vanuit 'n wit Merc opereer. Wat ek ook opgemerk het met die inbraak by 35 Barbarossa voorverlede week is 'n tuindienste bakkie met 2 grassnyers op sonder werkers agterop. Voor hom het 'n bakkie met 'n paar takke gery CFR 114... . Die dame by wie se huis ingebreek is het ook die tuindienste bakkie gewaar.

Kol Hennie Rademeyer vra dat die mense asb op die volgende moet let:

  1. Moenie mis/bemesting by enigiemand koop/laat aflewer nie. Hy het name wat "skoon" is
  2. Die mense moet hul skuifdeur en ander deure gesluit hou aan die agterkant van hul huise. Die boewe kom van agteraf oor en hou die huise vir lang periodes dop om seker te maak watter deure nie gesluit is nie.
  3. Hou alarms gestel wanneer moontlik.
  4. As daar wel 'n inbraak by jou huis was, wag eers vir SAPS en die sekuriteitsmaatskappy om jou huis te deursoek alvorens jyself die huis betree. Jy weet nie wat op jou wag nie.
  5. Meld verdagte persone/voertuie by SAPS en ADT/of jou sekuriteitsvoorsiener aan.

Welcome!

This is the official web home of the Master Owners’ Association of the Van Riebeecks Hof community. The site is meant as a source of relevant, up-to-date information for those who make this area their home, or would like to do so. We will also use this forum to make any proposed developments known, and to give feedback on current issues being attended to by the trustees. Hopefully, the site will develop into a bulletin board type forum, where matters relevant to us all can be discussed. It is also an easy way to contact our managing agent or any of the trustees.

The basic framework of the web site is in place, providing frequently asked for information and links. However, this is a site meant to serve our community, and as such must grow and adapt with the needs of our neighbours. Everybody is invited to contribute – we would welcome anything relevant to our neighbourhood – links to our closest schools, notices of local events and opportunities, background on our indigenous flora and fauna, even links or advertisements for the business ventures of our residents. We could provide references to dependable local gardening-, house sitting-, childcare-, housecleaning or domestic services, in fact anything that would enrich our living conditions or promote good neighbourliness. Please contribute your ideas and expertise!

 

 






Impressions


Van Riebeeckshof is managed by: